Wir verwenden Cookies, um Ihre Erfahrung zu verbessern. Um die neuen Datenschutzrichtlinien zu erfüllen, müssen wir Sie um Ihre Zustimmung für Cookies fragen. Weitere Informationen
Lewe met moslems
Kursusboek
Oral in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) lewe Christen- en Moslemgemeenskappe langs mekaar, maar in wese is hulle vreemdelinge vir mekaar. Wat verhinder Christene om hul lewens met Moslems te deel? …
9,50 €
Eventuell nicht lagernd - wir versuchen schnell zu besorgen
Alle Preise inkl. MwSt.
Artikelnummer:
860800205
EAN/ISBN:
9783957762054
Produktart:
Bücher
Einband:
Paperback
Maße:
15,2 x 22,9 cm
Umfang:
70 S.
Veröffentlichungsdatum:
30.05.2016
Oral in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) lewe Christen- en Moslemgemeenskappe langs mekaar, maar in wese is hulle vreemdelinge vir mekaar. Wat verhinder Christene om hul lewens met Moslems te deel?
Die kursus, Sharing Lives, is ontwikkel om Christene in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) te help om hulle negatiewe houding van angs, vooroordeel en agterdog ten opsigte van Islam en Moslems te oorbrug en Christene aan te moedig om met ’n houding van genade te reageer en hulle lewe met Moslems te deel.